INTERNASIONALE HANDEL

Met SUNGATE se gerieflike ligging op die roete na Walvisbaai, aangrensend tot die Hosea Kutako Internasionale Lughawe op die Trans-Kalahari Hoofweg, en met direkte pad- en spoorverbindings, sal ondernemings dae van onnodige reis- en vervoertyd  uitskakel, en op die lange duur voordeel trek uit reuse besparings in terme van tyd en geld. Dit beteken dat handel in Afrika in, wat bedryf word met SUNGATE as toeganspunt, baie meer vaartbelynd, doeltreffend en koste-effektief sal wees, wat finansieel en logisties baie meer sin maak.