FORMELE GOEDKERING: DORPSBEPLANNING & GOEDKEURING & GROOTMAAT-DIENSTE

Gedetailleerde en suksesvolle onderhandelings sedert 2008 het gelei tot die goedkeuring van formele Dorpsbeplanning en Dorpsverklaring (''Proclamation''), asook goedkeuring en ooreenkomste vir die voorsiening van die grootmaat dienste wat veries word,  te wete:

  • Ontwikkelingsregte deur die Khomas Streekraad en die Ministerie van Streeks- en Plaaslike Regering, Behuising en Plattelandse Ontwikkeling (MRLGHRD)

  • Goedkeuring van paaie en toegang deur die Namibiese Paaie Owerheid

  • Elektrisiteit en kragvoorsieningsbehoeftes deur NamPower (The National Power Utility of Namibia)

  • Algemene watervoorsiening deur NamWater (The Namibia Water Corporation Ltd)

  • “Township Board” -goedkeuring vir die Sungate Dorp